Monday, 29 May 2017

Selfduplisering

Jesus het Homself in die Twaalf gedupliseer en aan hulle opdrag gegee om dissipels te gaan maak.  'n Dissipel is iemand wat dissipels maak wat dissipels maak wat dissipels maak... (= voortdurende selfduplisering).

Hierdie dissipelmakingmetode gee uitstekende resultate - self in sogenaamde  'toe-lande'  waar die verspreiding van die evangelie verbode is.  Om die waarheid te praat: hierdie metode is juis in so 'n land ontwerp en word daar - en baie ander plekke - effektief toegepas.

Vir meer besonderhede, gaan loer gerus bietjie in by T4T-Online.  Hierdie inhoud is daarop gebaseer. Met dank aan Wybrand wat my voorstelling daarvan so professioneel omgebou het soos wat jy dit hier sien.




    

1 comment:

  1. Na 5 jaar in die huwelik met my man met 2 kinders, het my man vreemd begin optree en met ander dames uitgegaan en my koue liefde getoon. By verskeie geleenthede dreig hy om van my te skei as ek hom durf ondervra oor sy verhouding met ander dames, ek was heeltemal verwoes en verward totdat 'n ou vriend van my my vertel het van 'n spelmeester op die internet genaamd Dr.Wealthy wat mense met verhoudings- en huweliksprobleme help deur die magte van liefdesspreuke, ek het aanvanklik getwyfel of so iets ooit bestaan, maar besluit het om dit te probeer, toe ek kontak met hom het, het hy my gehelp om 'n liefde te speel, en binne 48 uur het my man na my toe teruggekeer en om verskoning gevra. Nou het hy opgehou om saam met ander dames en sy vrouens saam met my te gaan . Kontak hierdie wonderlike liefdesverwyderaar vir u verhoudings- of huweliksprobleem wat vandag opgelos kan word via: wealthylovespell@gmail.com of direk WhatsApp: +2348105150446.

    ReplyDelete